Die Vensters tot jou Persoonlikheid

Die Vensters tot jou Persoonlikheid

R 200.00
Skip to product information
Die Vensters tot jou Persoonlikheid

Die Vensters tot jou Persoonlikheid

SEE002012a
R 200.00

Wie is jy regtig? Hoekom doen jy die dinge wat jy doen? Vind die antwoorde en verander jou lewe! Jy sal jou innerlike krag ontdek en jouself oortref.

Wie is ek regtig en hoekom doen ek die dinge wat ek doen?

Met die praktiese Vierkleurtemperamentmodel© in hierdie boek, kan jy jou eie innerlike krag ontdek en jouself oortref!

Op hierdie manier:
• Ontsluit jy jou ware potensiaal;
• Herskep en herdefinieer jy jouself;
• Groei jy om die mens te word wat jy veronderstel is om te wees; en
• Vestig en herstel jy sinvolle en langtermyn-verhoudings.

Hierdie boekie is ’n kort, samevattende weergawe van die boek Lewe in Volkleur. Dis ’n moet-hê-gids vir mense wat die meeste uit die lewe wil hê.

 

You may also like