Bundel 4: Ouerskap vir die Vier Temperamente met Emosionele Intelligensie + Pret met Persoonlikhede
PAKKET-AANBOD! Koop albei saam en spaar 20%. Geldig tot 30 November 2026.
Ouerskap vir die Vier Temperamente met Emosionele Intelligensie (Lynette Beer saam met Antoinette Steyn)
Leer die vier temperamente ken en bepaal jou eie en jou kind se persoonlikheidstipe. Met daardie kennis hanteer jy ouerskap-uitdagings beter, bou jy ‘n sterk verhouding met jou kind en help jy jou kind om emosionele intelligensie te ontwikkel.
Pret met Persoonlikhede: Watter kleur pas by jou?
Snaakse stories wat jong kinders aan die Vierkleur-temperamentmodel voorstel. Elke kleur het sy eie karakter, en agter in die boek is ‘n maklike verwysingsmodel met ekstra inligting vir ouers.