Bundel 2: Die Vier Kleure van die Bybel + Die Pad na Emosionele Herstel

Bundel 2: Die Vier Kleure van die Bybel + Die Pad na Emosionele Herstel

R 440.00
Skip to product information
Bundel 2: Die Vier Kleure van die Bybel + Die Pad na Emosionele Herstel

Bundel 2: Die Vier Kleure van die Bybel + Die Pad na Emosionele Herstel

R 440.00

PAKKET-AANBOD! Koop albei saam en spaar 20%. Geldig tot 30 November 2026.

Die Vier Kleure van die Bybel (Lynette Beer saam met Hanneke Verhoef)
Kyk hoe God met verskillende temperamente gewerk het, deur die lens van die Vierkleur-temperamentmodel. Ontmoet Bybelkarakters soos Petrus, Paulus, Abraham en Moses, verstaan jouself en ander beter, en ontdek dat jy ‘n roeping het nes jy gemaak is.

Die Pad na Emosionele Herstel
Vir wie met teleurstelling, hartseer, woede of vrees worstel. Lynette stap saam met jou deur die heling van seer emosies, verduidelik God se plan vir genesing en help jou stap vir stap na emosionele gesondheid.

You may also like