Skip to product information
Bundel 1: Verloor Gewig op Jóú Manier + Joernaal met Lynette Beer
R 446.00
PAKKET-AANBOD! Koop albei saam en spaar 20%. Geldig tot 30 November 2026.
Verloor Gewig op Jóú Manier (Lynette Beer en Venessa Schoeman)
Geen foefies of streng dieetreëls nie. Die boek gebruik die Temperament-metode om jou te help verstaan hoekom gewone dieetplanne so dikwels misluk, en hoe om ‘n leefstyl te bou wat by jóú pas. Lynette bring haar kennis van temperamente en Venessa haar agtergrond as dieetkundige.
Joernaal met Lynette Beer
‘n Tweetalige joernaal met alles wat jy nodig het vir 52 volkleur weke.