Skip to product information
Leer in KLEUR-studiemetode-sessie vir Laerskool Leerders 30 September 2026 & 3 Oktober 2026 en 10 Oktober 2026
R 391.25
Sluit in:
- Werkstuk
- Aanlyn Temperamenttoets – Ontdek jou unieke geaardheid volgens die Vierkleurtemperamentmodel, sodat jy reg kan leer soos jy bedraad is.
- Riglyne vir beter Gesinsdinamika (video) – Leer hoe ’n gesin in harmonie kan saam leef en hoe ouers hul kind se leerproses beter kan ondersteun.
- Studiemetodes en Leertegnieke – Bemeester die kuns om slimmer te studeer, nie harder nie.
- Leerstyle – Verstaan wat jou kognitiewe sterkpunte is om optimaal te leer.
- Roetine en Tydbestuur – Leer en oefen hoe om gestruktureerde en effektiewe huiswerk- en studieroosters te bou.
- Opsommingsvaardighede en Geheuewenke – Ontdek al die geheime om inligting effektief in jou brein te stoor en bemeester metodes om dit te herroep.
- Eksamenvoorbereiding en Stresbestuur – Maak seker dat jy toetse, eksamens en assesserings met selfvertroue aanpak.
Wat het jy nodig vir die sessie:
- Werkstuk 12 Bladsye (Sal voorsien word)
- Pennesakkie en Notaboek
- Bring gesonde kospakkie
NB! Maak afgelaaide dokument met Adobe PDF oop en gebruik dan die skakel!