{"product_id":"joernaal-met-journal-with-lynette-beer-1","title":"Joernaal met \/ Journal with Lynette Beer","description":"\u003cp class=\"p1\"\u003eNeem beheer van jou toekoms deur die krag van stiltetyd. Skryf jou doelwitte, gedagtes en gevoelens neer op bladsye wat jou uitnooi en begelei om dit te doen. Wat jy skryf word waarheid!\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"p1\"\u003eHoekom hierdie joernaal vir jou sal werk (selfs al hou jy nie van skryf nie):\u003c\/p\u003e\n\u003cul class=\"ul1\"\u003e\n\u003cli class=\"li1\"\u003eDaar is 12 temas om jou innerlike refleksie te orden én 52 inspirerende leesstukke – een vir elke week van die jaar.\u003c\/li\u003e\n\u003cli class=\"li1\"\u003eJy skryf self die datums in sodat daar geen druk op jou is nie, en jy kan begin en voortgaan soos jy verkies.\u003c\/li\u003e\n\u003cli class=\"li1\"\u003eJy kry genoeg skryfplek vir jou eie idees en lysies, maar daar is ook kragtige aanhalings om jou gedagtes aan die gang te sit.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cp class=\"p1\"\u003eHierdie joernaal is perfek vir almal, want dit is in Afrikaans én Engels. Skryf met pen op papier is goed vir jou brein én jou gees. Nou kan jy dit saam met ’n kenner doen!\u003c\/p\u003e","brand":"Lynette Beer Online Store","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45461360214039,"sku":null,"price":297.5,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0788\/5825\/6407\/files\/Screenshot2026-08-31at15.48.17.png?v=1788184136","url":"https:\/\/shop.lynettebeer.co.za\/products\/joernaal-met-journal-with-lynette-beer-1","provider":"Lynette Beer Online Store","version":"1.0","type":"link"}