{"product_id":"hoe-hoor-ek-god-se-stem","title":"Hoe Hoor ek God se Stem?","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAntwoorde op gelowiges se vrae oor hulle kommunikasie met die Here. Ontdek hoe om jou geloofsverhouding te verdiep en in vrede en vreugde te leef, omdat jy God se stem op jou unieke manier kan hoor.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-start=\"544\" data-end=\"748\"\u003eDink jy daar is fout met jou of jou geloof dat God nie met jou praat nie? Sukkel jy partykeer om God se stem te hoor? Voel dit soms vir jou of God nie vir jóú hoor as jy met Hom praat nie?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDan sal hierdie boek jou dadelik gerusstel. Dit gebeur met alle gelowiges dat ons soms wonder of die Here ons raaksien en of Hy ons hoor. Jy is nie die enigste gelowige met vrae nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLynette Beer gee antwoorde uit haar Bybelkennis en persoonlike geloofservarings op 7 groot vrae. Hier is die insigte waarop jy gewag het – vir jouself én vir jou geliefdes oor wie jy dalk bekommerd is:\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003ePraat God met gewone mense soos ek en jy?\u003cbr\u003e(Ja, vir seker!)\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eHoe weet ons wie se stem praat met ons?\u003cbr\u003e(Jy ken jou Here intiem en doen toetse.)\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eWat bedoel Jesus as Hy sê ons moet Sy herderstem ken?\u003cbr\u003e(Jy moet verstaan hoe die beeld van skape en hul Herder werk.)\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ePraat God met ons soos met die mense in die Bybel?\u003cbr\u003e(Ja, en ook déúr hulle.)\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eHoe kan ’n mens prakties hartsgesprekke met God hê?\u003cbr\u003e(Jy leer tegnieke en oefen dit.)\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eMoet ek anders glo of verander om Hom te hoor?\u003cbr\u003e(Ja, jy moet mooi verstaan wat ware geloof is en as gelowige groei.)\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eWat kan ek doen as ek steeds niks hoor nie?\u003cbr\u003e(Nóg praktiese advies om jou denke en emosies te bestuur.)\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cp\u003eElke gelowige se konneksie met God is uniek. Jou roeping is so uniek soos jy. Wat egter vir ons almal dieselfde is, is dat God elkeen van ons geroep het en met ons elkeen in konneksie wíl wees. Dit bring vrede en vreugde – en ’n volkleur, Geesvervulde lewe.\u003c\/p\u003e","brand":"Lynette Beer Online Store","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44592584261655,"sku":null,"price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0788\/5825\/6407\/files\/lbm_store_images.png?v=1771336516","url":"https:\/\/shop.lynettebeer.co.za\/products\/hoe-hoor-ek-god-se-stem","provider":"Lynette Beer Online Store","version":"1.0","type":"link"}