{"product_id":"die-vensters-tot-jou-persoonlikheid","title":"Die Vensters tot jou Persoonlikheid","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eWie is jy regtig? Hoekom doen jy die dinge wat jy doen? Vind die antwoorde en verander jou lewe! Jy sal jou innerlike krag ontdek en jouself oortref.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWie is ek regtig en hoekom doen ek die dinge wat ek doen?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet die praktiese Vierkleurtemperamentmodel© in hierdie boek, kan jy jou eie innerlike krag ontdek en jouself oortref!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOp hierdie manier:\u003cbr\u003e• Ontsluit jy jou ware potensiaal;\u003cbr\u003e• Herskep en herdefinieer jy jouself;\u003cbr\u003e• Groei jy om die mens te word wat jy veronderstel is om te wees; en\u003cbr\u003e• Vestig en herstel jy sinvolle en langtermyn-verhoudings.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie boekie is ’n kort, samevattende weergawe van die boek Lewe in Volkleur. Dis ’n moet-hê-gids vir mense wat die meeste uit die lewe wil hê.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"Lynette Beer Online Store","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44592533110807,"sku":"SEE002012a","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0788\/5825\/6407\/files\/vensters-tot-jou-persoonlikheid-voor.png?v=1771395879","url":"https:\/\/shop.lynettebeer.co.za\/products\/die-vensters-tot-jou-persoonlikheid","provider":"Lynette Beer Online Store","version":"1.0","type":"link"}