{"product_id":"aanlyn-leer-in-kleur-studiemetode-sessie-vir-hoerskool-wagpos","title":"Leer in KLEUR-studiemetode-sessie vir Hoërskool Wagpos 19 September 2026","description":"\u003cp class=\"p1\"\u003e\u003cb\u003eSluit in:\u003c\/b\u003e\u003cb\u003e\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cul class=\"ul1\"\u003e\n\u003cli class=\"li1\"\u003eWerkstuk\u003c\/li\u003e\n\u003cli class=\"li1\"\u003eAanlyn Temperamenttoets – Ontdek jou unieke geaardheid volgens die Vierkleurtemperamentmodel, sodat jy reg kan leer soos jy bedraad is.\u003c\/li\u003e\n\u003cli class=\"li1\"\u003eRiglyne vir beter Gesinsdinamika (video) – Leer hoe ’n gesin in harmonie kan saam leef en hoe ouers hul kind se leerproses beter kan ondersteun.\u003c\/li\u003e\n\u003cli class=\"li1\"\u003eStudiemetodes en Leertegnieke – Bemeester die kuns om slimmer te studeer, nie harder nie.\u003c\/li\u003e\n\u003cli class=\"li1\"\u003eLeerstyle – Verstaan wat jou kognitiewe sterkpunte is om optimaal te leer.\u003c\/li\u003e\n\u003cli class=\"li1\"\u003eRoetine en Tydbestuur – Leer en oefen hoe om gestruktureerde en effektiewe huiswerk- en studieroosters te bou.\u003c\/li\u003e\n\u003cli class=\"li1\"\u003eOpsommingsvaardighede en Geheuewenke – Ontdek al die geheime om inligting effektief in jou brein te stoor en bemeester metodes om dit te herroep.\u003c\/li\u003e\n\u003cli class=\"li1\"\u003eEksamenvoorbereiding en Stresbestuur – Maak seker dat jy toetse, eksamens en assesserings met selfvertroue aanpak.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cp class=\"p1\"\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"p1\"\u003e\u003cb\u003eWat het jy nodig vir die sessie:\u003c\/b\u003e\u003cb\u003e\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cul class=\"ul1\"\u003e\n\u003cli class=\"li1\"\u003eWerkstuk 12 Bladsye (Sal voorsien word)\u003c\/li\u003e\n\u003cli class=\"li1\"\u003ePennesakkie en Notaboek\u003c\/li\u003e\n\u003cli class=\"li1\"\u003eBring gesonde kospakkie\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eNB! Maak afgelaaide dokument met Adobe PDF oop en gebruik dan die skakel!\u003c\/strong\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Lynette Beer Online Store","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44836008263703,"sku":null,"price":391.25,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0788\/5825\/6407\/files\/WhatsApp_Image_2026-08-26_at_11.12.05.jpg?v=1787737178","url":"https:\/\/shop.lynettebeer.co.za\/products\/aanlyn-leer-in-kleur-studiemetode-sessie-vir-hoerskool-wagpos","provider":"Lynette Beer Online Store","version":"1.0","type":"link"}